Wednesday, May 28, 2008

Op dreef

Ons is nou op dreef met die besigheid nadat daar so paar "goedjies" was wat afgehandel moes word.

Daar word hard gewerk om op datum te kom sodat die web gedeelte van die besigheid sy fondasie kan vind en begin operasioneel raak. Dit sal hoofsaaklik die instandhouding van websites behels asook opstel van CMS sisteme en die nasien van inhoud vir 'n blad.

Productivity is one of the big matters that can help you to go forward or backwards in your company. If it's neglected you stand a great chance to screw up your business by ways of people that starts to talk about "that company that can't always deliver on time". Why is it sometimes to not deliver on time? All the little favors in between. They should be kept to a minimum if possible at all. Have a look at the 4 quadrants that is shown in "The 7 Habits of Highly Effective People".

Aan die einde van die week is dit my eerste jaar (ISID) gradeplegtigheid so ek is nogals excited :) Dit het nou wel langer gevat as wat ek wou, maar ek was op die ouend die enigste onderskeidings kandidaat van my groep en ek is heel opgewonde daaroor!

Ek wil baie graag nog skryf maar ek moet weer aan die werk spring!

Tot volgende keer

0 Comments:

Post a Comment

<< Home